​21 klein en pragtige Suid-Afrikaanse huise

Johannes van Graan Johannes van Graan
Lillyvale House 01, XO Architects Inc. XO Architects Inc. モダンな 家
Loading admin actions …

Ons wil almal graag in groot, pragtige huise woon, maar dis ongelukkig nie vir almal bedoel nie. Hetsy dit nou as gevolg van finansiële beperkings of 'n gebrek aan ruimte is, die feit bly staan  dat kleiner wonings vir die meeste van ons bestem is.

Maar hoekom moet dit ‘n slegte ding wees? Kleiner huise kan mos net so pragtig en kreatief soos massiewe strukture wees, of hoe?

En om dit te bewys, het ons hierdie lysie van 21 wonings regdeur Suid-Afrika saamgestel…

1. Hout bly darem maar ‘n fantastiese opsie vir enige styl.

2. ‘n Dubbel-vloer ontwerp om van te droom.

homify モダンな 家

3. Sal hierdie voorafvervaardigde huisie werk vir jou?

4. Sien hoe verskillende teksture en materiale gemeng word om karakter te gee.

5. Skoon lyne en neutrale kleure verseker ‘n elegante styl.

6. Wat van aardse kleure om die natuurskoon te beklemtoon?

7. Skeepsvraghouerhuise word al hoe meer gewild hier in Suid-Afrika.

8. Ons is mal oor die monochroom kleurskema (en tamaai vensters) van dié moderne ontwerp!

9. Hierdie moderne “houerhuisie” is klein maar beslis getryn!

10. ‘n Kreatiewe voorstoep trek lekker aandag en laat mens skoon vergeet om na die huis se grootte te kyk.

11. Wat van ‘n rustieke grasdak ontwerp?

12. Spierwit en stylvol!

13. Ons lief hierdie houerhuis met sy industriële ontwerp.

14. Mens kan vir ure op daardie pragtige houtdek rus en kuier.

15. Bewyse dat klein huise ook treffende ontwerpe kan geniet!

16. Hierdie een moet dalk nie “klein” genoem word nie…

17. Wat dink jy van daardie skuins-dak ontwerp?

18. Dis mos nou hoe ‘n ingangsarea moet lyk!

19. Heerlike parkeer-ruimte vir ‘n paar karre!

homify

20. In Suid-Afrika is ons ernstig oor ons sekuriteit.

21. ‘n Pragtige klein grasperk-en-motorhuis kombinasie vir hierdie klein huis.

住宅建設や家のリフォームをお考えですか?
ぜひご連絡下さい!

注目の特集記事