​20 klein hoek tuintjies vir enige huis

Johannes van Graan Johannes van Graan
Verde pungente, Au dehors Studio. Architettura del Paesaggio Au dehors Studio. Architettura del Paesaggio 地中海風 庭
Loading admin actions …

Daar is beslis ‘n menigte idees vir tuinmaak, maak nie saak hoe klein jou erf is nie. En wanneer dit kom by daardie moeilike hoekies het ons ook ‘n hele paar planne vir jou plante!

Beloer net bietjie hierdie 20 voorbeelde van tuine (en stoepe en erwe en gange en trappe… ) wat almal eens op ‘n tyd maar heel vervelig was, maar nou fantasties vars en stylvol lyk danksy ‘n bietjie kreatiwiteit.

Van ons idees sluit in: 

• Vertikale tuine 

• Houtdekke 

• Kliptuine 

• Potplante 

• Gekleurde mure, en nog vele ander…

住宅建設や家のリフォームをお考えですか?
ぜひご連絡下さい!

注目の特集記事