​15 huisies wat nie so duur is as wat jy dink nie | homify

​15 huisies wat nie so duur is as wat jy dink nie

Johannes van Graan Johannes van Graan
margarotger interiorisme 地中海風ホテル
Loading admin actions …

Ons almal weet hoe baie dit kan kos om ‘n huis te bou, veral wanneer jy van die duurste en beste materiale gebruik maak. Maar waar daar ‘n wil is is daar beslis ‘n weg, en vandag beloer ons 15 huisies wat, alhoewel hulle nou nie paleise is nie, darem nou nie heeltemal soveel gekos het as huise wat op die tradisionele manier gebou is nie. Die rede? Hulle is almal voorafvervaardigde huise, modulêre strukture of skeepsvraghouer huise, wat ‘n groot verskil aan hul pryse gemaak het!

1. Om ‘n modulêre huisie te bestel (en te bou) is amper so maklik soos 1, 2, 3!

2. ‘n Voorafvervaardigde huis bied net soveel style en ontwerpe as enige ander huis, maar teen ‘n fraksie van die kostes.

CASA TRANSPORTABLE ÁPH80 ÁBATON Arquitectura カントリーな 家
ÁBATON Arquitectura

CASA TRANSPORTABLE ÁPH80

ÁBATON Arquitectura

3. Kan jy eerlikwaar sien dat hierdie oulike, grondvloer huis ‘n modulêre struktuur is?

4. Is dit nie merkwaardig wat daar aan ‘n ou skeepsvraghouer (of twee) gedoen kan word nie?

5. ‘n Huisie wat van herwinde hout gebou is sal aanklank vind by die meeste begrotings.

6. Moenie sinkplate onderskat nie – hulle duik al hoe meer op in moderne skeppings wêreldwyd.

7. Hierdie “dome home” is nog ‘n voorbeeld van hoe kreatief voorafvervaardigde huise kan raak.

8. Is hierdie huis van duur- of herwinde hout gebou? Mens kan nie seker wees nie, en dis wat dit so briljant maak!

9. Wat van ‘n bamboes huisie om ‘n oulike rustieke woonplekkie op te tower?

10. Voorafvervaardigde wonings bied verskeie materiale aan om van te kies, soos metaal en glas vir daardie super moderne styl.

11. Bakstene hoef jou ook nie ‘n fortuin te kos nie.

12. Grasdak huise is gewild in Suid-Afrika, en dis nie net omdat hulle kostes bespaar nie.

13. Vir dié wat nou regtig iets unieks wil hê vir ‘n huis, stel ons hierdie skepping voor.

琉球石灰岩の石段を上って屋上へ上る Atelier Nero 日本家屋・アジアの家
Atelier Nero

琉球石灰岩の石段を上って屋上へ上る

Atelier Nero

14. Aangesien hierdie betonhuis nie ‘n ingewikkelde ontwerp het nie, het dit beslis ‘n paar rand bespaar.

15. Al ooit gedink watse fraai woning jy kan optower met herwinde- en weggooi klip?

Jy sal dalk hierdie 6 stylvolle voorbeelde van skeepsvraghouer huise waardeer!

暑い寝室を涼しくする5つの方法
Arrow navigation 3b3136b1
FingerHaus GmbH - Bauunternehmen in Frankenberg (Eder) プレハブ住宅

住宅建設や家のリフォームをお考えですか?
ぜひご連絡下さい!

住まいのデザインを見つけよう!